300 wm doppe en rontes
Posted: Tue Apr 07, 2026 6:45 pm
Hallo ek het die volgende amminusie en doppe te koop pel van my het geweer verkoop. Daar is 16 nuwe 180gr 300wm en 10 once fire dan is daar ook 9 Hornady doppe waarvan 2 buig merke op het die ou soek R1200 virr alles praat maar met my as jy belangstel.Koppel betaal posgeld.