Page 1 of 1

PCP 5,5 Cal Artemis P15 te koop

Posted: Tue Apr 07, 2026 2:39 pm
by 264 Win Mag
Ek verkoop my Artemis P15 5,5 cal Bulpup geweer met "n Tactical sak, Gamo Pellet trap, Gamo valplaatjie, teikens, Silencer en 200 Stoeger pellets. Ek soek R5,800 die geweer is so te se nuut nog net een keer volgemaak. Uiters akkuraat en stil. Kontak my vir fotos, ek sukkel om dit te plaas. Ek gebruik nie die geweer nie, het dit vir my seun gekoop maar hy wil nie meer air rifle skiet nie verkies goed wat kruit brand.
Kontak my op Nul 83 Nege 53 7357