Page 1 of 1
.308 jaggeweer te Koop
Posted: Tue Apr 07, 2026 11:51 am
by Louis Kriel
Ek verkoop namens n vriend wat Nieu Seeland toe verhuis het.
Dis n .308 jaggeweer op n RSA Enkelskoot aksie met n 24 duim Ferlach dikloop (dit was sy eie Bisley geweer)
Teleskoop: Is n Lynx Professional 3-9x40
Lee .308 Dies
Redding .308 Nek die.
Hierdie geweer is super akkuraat en teikens op 100 en 200 meter is beskikbaar.
Prys vir geweer met Teleskoop en dies inegesluit is R15 000.
Geweer gaan by Quenets in Worcester ingeboek word terwyl aansoek gedoen word.
Kontak Louis Kriel by 06031515ses3 Ek het foto's maar ek weet nie hoe om dit te plaas nie. Whatsapp my dan stuur ek aan.
Re: .308 jaggeweer te Koop
Posted: Tue Apr 07, 2026 1:04 pm
by Louis Kriel
Re: .308 jaggeweer te Koop
Posted: Tue Apr 07, 2026 1:34 pm
by Louis Kriel
Prys vir geweer alleen is R11 000
Re: .308 jaggeweer te Koop
Posted: Tue Apr 07, 2026 7:15 pm
by Jase6191
Hi,
Hoeveel vir die Dies op hulle eie?
Re: .308 jaggeweer te Koop
Posted: Wed Apr 08, 2026 9:45 am
by Louis Kriel
Sorry man die dies moet verkieslik na die nuwe eienaar van die geweer toe gaan.
Re: .308 jaggeweer te Koop
Posted: Thu Apr 09, 2026 9:30 am
by Pvdw
11K vir daai roer is 'n bargain. Die koper van die 1 gaan lekker smile!!
Re: .308 jaggeweer te Koop
Posted: Fri Apr 10, 2026 9:06 am
by Louis Kriel
PvdW ek stem. Ek gaan probeer om hom self te koop. Maar ek het laas jaar al reeds 2 van sy vuurwapens gekoop, dan is daar nof die Beretta semi-auto haelgeweer, Anchuts 1420 .22 en Heckler & Koch USP 9mm wat beskikbaar geword het gister.
Re: .308 jaggeweer te Koop
Posted: Mon May 25, 2026 12:30 pm
by Louis Kriel
Price Drop R9 000 vir die geweer.
Anschutz 1420 Prys is R1300
Re: .308 jaggeweer te Koop
Posted: Mon May 25, 2026 1:02 pm
by Arnold
Ek whatsapp jou oor daai .22. Ek sal graag 'n paar fotos wil sien voor ek vasmaak

Re: .308 jaggeweer te Koop
Posted: Mon May 25, 2026 5:39 pm
by ThinusS
Ek stel belang in die 308, whatsapp gestuur.
Re: .308 jaggeweer te Koop
Posted: Mon May 25, 2026 6:19 pm
by Sniper18
As koop nie deurgaan nie is ek stel ook belang in geweer
Re: .308 jaggeweer te Koop
Posted: Tue May 26, 2026 10:25 am
by Louis Kriel
Ek vra nederig om verskoning. Ek gaan nou eers die .22 en die .308 onttrek, want almal vra vir foto's en my vriend wat in NZ sit werk nie saam nie.
Jammer hieroor.
Re: .308 jaggeweer te Koop
Posted: Tue May 26, 2026 10:46 am
by Louis Kriel
Ek vra nederig om verskoning. Ek gaan nou eers die .22 en die .308 onttrek, want almal vra vir foto's en my vriend wat in NZ sit werk nie saam nie.
Jammer hieroor.