Page 1 of 1

.22 Kolf te Koop R 3000

Posted: Tue Apr 07, 2026 9:27 am
by Rasmus
Goeie dag

Ek het die kolf beskikbaar vir n Brno/CZ .22. Die kolf was korter gemaak vir kinders. Ek het nie meer werk vir hom nie.

R 3000 posgeld vir koper.

Groete

Rasmus
0 8 3 vier vyf sewe 1 8 2 8

Re: .22 Kolf te Koop R 3000

Posted: Tue Apr 07, 2026 10:12 am
by tdb
Goeie dag Rasmus, het jy dalk 'n idee hoeveel die kolf korter gemaak is?

Groete
Tobie

Re: .22 Kolf te Koop R 3000

Posted: Tue Apr 07, 2026 10:21 am
by Rasmus
Hallo Tobie

Nee ek het nie, ek sal vannaand vir jou kan meet.