Norma Doppe & Die Set 6.5 PRC
Posted: Wed Apr 01, 2026 9:36 am
Naweek Spesial 
Manne, ek het nog ’n lekker spesial beskikbaar:
A. Norma High performance Brass(6.5 PRC) – 50 rondtes
R1200
Pak is nog geseël.
B. Forster Benchrest Dies (6.5 PRC)
R2000
Sluit seating die + sizing die in.
Alles is splinternuut - Courier koste vir die Koper.
Laat weet as daar iemand belangstel
WhatsApp my gerus (nommer onder).
0768930523
Dankie
Hendrik