Page 1 of 1

Reamers ens te koop

Posted: Wed Apr 01, 2026 8:19 am
by Henna308
Goeie dag almal

Ek het so paar reamers gekoop met groot planne maar tot op datum het hulle niks gedoen nie.

Manson 308 Win Finisher removable pilot reamer met .2995 pilot R3000
308.jpeg
Manson Go en No Go gauges (werk met enige kaliber wat op die 308 win gebaseer is) R1700
308 go nogo.jpeg
Manson 300 Win Mag finisher removable pilot reamer sonder pilot R3000
300.jpeg
#3 Indicating rod sonder pilots R800


Groete

0662119959

Re: Reamers ens te koop

Posted: Wed Apr 01, 2026 8:21 am
by Henna308
En die foto van die Indicating rod
indicating rod.jpeg

Re: Reamers ens te koop

Posted: Mon Apr 20, 2026 9:25 pm
by JF123
Manson maak veskillende reamers vir die 308. Die verskille kan wees die nek deursnee, vryboor deursnee en lengte, kamer deursnee, ens.

Wat is die kode van die .308 reamer of het jy dalk die tekening ban die kamer?

Re: Reamers ens te koop

Posted: Tue Apr 21, 2026 9:34 pm
by Henna308
Ek het die tekening van die reamer aangevra. Ek sal hom vir jou aanstuur as jy belangstel?

Re: Reamers ens te koop

Posted: Wed Apr 22, 2026 8:00 am
by JF123
Die reamer kode van Manson is gewoonlik genoeg. Kan dit dan naslaan.
Tensy jy ʼn custom laat maak het...