Page 1 of 1

Gert Le Roes

Posted: Mon Mar 30, 2026 3:38 pm
by Dehan.Rheeder
Goeie middag manne

Het enige iemand al vir Gert le Roes in Stilfontein gebruik vir enige werk op hulle vuurwapens, ek wag vir lisensie op my roer en wil die loop laat thread en goed terwyl ek wag vir die aansoeke om deur te kom en Frontier het voorgestel ek praat met Gert.

Het enige van julle al met hom te doen gehad of weet van iemand wat het wat kan kommentaar lewer op die gehalte werk wat hy lewer?

Baie Dankie
Dehan

Re: Gert Le Roes

Posted: Mon Mar 30, 2026 4:33 pm
by Frikkie Coetzee
Dehan. Oom Gert kom al lank aan. Jy kan maar laat hy werk vir jou doen

Re: Gert Le Roes

Posted: Mon Mar 30, 2026 4:36 pm
by Dehan.Rheeder
Frikkie Coetzee wrote:Dehan. Oom Gert kom al lank aan. Jy kan maar laat hy werk vir jou doen
Baie dankie Frikkie ek waardeer jou terugvoering

Sent from my SM-A566B using Tapatalk