Page 1 of 1
Howa Barrel & Action 6.5PRC
Posted: Mon Mar 30, 2026 9:18 am
by Nightforce
More Manne,
Ek het n Howa Barrel&Action 6.5PRC nog op dealer stock BFN Safari .Dit is die dikloop 24 threaded vir silencer. Ek wil graag R15000.00 he met discount alreeds ingewerk vir (Paas Naweek). Nog nie aansoek gedoen by SAPS nie en papierwek kan by Safari gedoen word.
Ek sal al die detail email na persone wat belangstel in die transaksie.
Koerier koste is vir die koper.
Kontak my gerus
Hendrik : 0768930523
Hendrikvanniekerk56@gmail.com
Re: Howa Barrel & Action 6.5PRC
Posted: Mon Apr 06, 2026 11:03 am
by Nightforce
MΓ΄re manne, net βn vinnige een β die aanbod staan nog vir die 6.5 PRC barrel en aksie.
Hy is tans by Bloemfontein Safari beskikbaar.
Laat weet as daar nog belangstelling is
Groete
Hendrik
Re: Howa Barrel & Action 6.5PRC
Posted: Tue Apr 14, 2026 6:48 am
by Nightforce
Bump
Prysverlaag :

Howa Barrel@ Action 6.5 PRC

Pakkie: R13 500 (24" & Threaded)
Hy is tans by Bloemfontein Safari beskikbaar - betaal en projek wat ek nie gaan by uitkom nie.
Perfek vir iemand wat wil jag & gongs skiet.
Groete
Hendrik
0768930523
Re: Howa Barrel & Action 6.5PRC
Posted: Wed Jun 24, 2026 8:11 am
by Nightforce
Bump
Prysverlaag :

Howa Barrel@ Action 6.5 PRC

Pakkie: R12 500 (24" & Threaded)
Hy is tans by Bloemfontein Safari beskikbaar - betaal en projek wat ek nie gaan by uitkom nie.
Perfek vir iemand wat wil jag & gongs skiet.
Groete
Hendrik
0768930523
Re: Howa Barrel & Action 6.5PRC
Posted: Sun Jun 28, 2026 7:57 pm
by Manton
Skiestog .. net so n klein vragie
Die Howa Barrel&Action 6.5PRC - is dit op n lang - of - kort aksie ?
Dankie
Re: Howa Barrel & Action 6.5PRC
Posted: Mon Jun 29, 2026 6:41 am
by HunterB
Manton wrote: Sun Jun 28, 2026 7:57 pm
Skiestog .. net so n klein vragie
Die Howa Barrel&Action 6.5PRC - is dit op n lang - of - kort aksie ?
Dankie
More, die 6.5 PRC is lang aksie
Re: Howa Barrel & Action 6.5PRC
Posted: Mon Jun 29, 2026 10:16 am
by Giepie
.. en lei(y) my nie in die versoeking nie....
Indien ek sou besluit om te koop, sou ek by Safari in Pretoria die aansoek ens kon doen en dan daar ook afhaal?
Re: Howa Barrel & Action 6.5PRC
Posted: Mon Jun 29, 2026 2:19 pm
by Nightforce
Middag Manne,
Net die twee punte bevestig op die forum :
Die 6.5 PRC is βn kort aksie .
Ja, dit kan oorgeplaas word vanaf Safari Bloemfontein na Pretoria Safari & Outdoor in stock transfer .
Laat weet my asseblief of WhatsApp indien daar verdere vrae is.
Groete
Hendrik
0768930523
Re: Howa Barrel & Action 6.5PRC
Posted: Mon Jun 29, 2026 2:19 pm
by Nightforce
Middag Manne,
Net die twee punte bevestig op die forum :
Die 6.5 PRC is βn kort aksie .
Ja, dit kan oorgeplaas word vanaf Safari Bloemfontein na Pretoria Safari & Outdoor in stock transfer .
Laat weet my asseblief of WhatsApp indien daar verdere vrae is.
Groete
Hendrik
0768930523
Re: Howa Barrel & Action 6.5PRC
Posted: Mon Jun 29, 2026 2:55 pm
by Arnold
Is jy seker dit is 'n kort aksie? My Howa 6.5 PRC met 24 dikloop is 'n lang aksie.
Re: Howa Barrel & Action 6.5PRC
Posted: Mon Jun 29, 2026 4:17 pm
by Nightforce
Dankie Arnold, my fout β dit is inderdaad 'n lang aksie.
As jy 'n platform vir die aksie en loop wil aanskaf, moet dit dus vir 'n lang aksie wees.
Dankie.
Hendrik
Re: Howa Barrel & Action 6.5PRC
Posted: Tue Jul 07, 2026 3:16 pm
by Nightforce
Bump
Re: Howa Barrel & Action 6.5PRC
Posted: Thu Jul 09, 2026 11:28 am
by Manton
Nightforce wrote: Mon Jun 29, 2026 4:17 pm
Dankie Arnold, my fout β dit is inderdaad 'n lang aksie.
As jy 'n platform vir die aksie en loop wil aanskaf, moet dit dus vir 'n lang aksie wees.
Dankie.
Hendrik
Siende dis nou n lang aksie
7mm PRC nek gekrimp tot 6.5mm ? ( loop is 6,5mm )
Lang 6,5mm PRC op n 7mm PRC dop op n HOWA lang aksie
Verskoon asb verbeelding loop wild vanoggend .

Re: Howa Barrel & Action 6.5PRC
Posted: Sat Aug 01, 2026 10:28 am
by Nightforce
Bump New price :

Howa Barrel@ Action long action 6.5 PRC

Pakkie: R15000 (24" & Threaded).
My understanding next shipment likely between August - October 2026.
5-10% increase on the next shipment. The threaded barrel & action cost me R16000.00.
Paid up in full still in dealer stock Safari BFN- I haven't applied for the licence.
Hornady custom dies sealed in box - R1300.Only as part of the package!
Hendrik van Niekerk
0768930523.
Re: Howa Barrel & Action 6.5PRC
Posted: Fri Aug 28, 2026 3:48 pm
by Nightforce
Verkoop