Page 1 of 1

375 H&H CZ550 R40 000

Posted: Fri Mar 27, 2026 10:04 am
by Ds J
Goeiedag, my broer wil sy 375 H&H verkoop.
  • 1997-model CZ 550
  • Teleskoop: Lynx 1.5-6x42
  • Ligging: Orania
  • SUB-MOA met PPU 300gr
  • 1 pak Hornady 300gr DGX patrone & 50 x Norma nuwe doppies
  • Kontak: Koos: 079 3533 480 (Whatsapp boodskappe werk die makilikste); geen stoorpermitte

Die eerste eienaar het een keer met hom gaan jag, en die geweer het daarna in die kluis gestaan.
Broer Koos is die tweede eienaar en het 22 skote met hom geskiet.

375 - 03.jpeg
375 - 02.jpeg
375 - 01.jpeg

Re: 375 H&H CZ550 R45 000

Posted: Fri Mar 27, 2026 10:06 am
by Ds J
375 - 05.jpeg
375 - 04.jpeg

Re: 375 H&H CZ550 R40 000

Posted: Thu Apr 30, 2026 9:52 am
by Ds J
Prys aangepas na R40 000

Re: 375 H&H CZ550 R40 000

Posted: Mon May 25, 2026 9:40 pm
by Branderplank
Goeie naand

Is die nog beskikbaar?

Dankie

Re: 375 H&H CZ550 R40 000

Posted: Tue May 26, 2026 4:28 pm
by Ds J
Kontak hom asb daaroor? 079 3533 480

Hy wou die geweer op 'n stadium onttrek, maar ek weet nie waar dit nou staan nie.