Page 1 of 1

Redding Case Trimmer te Koop

Posted: Sun Mar 22, 2026 8:07 pm
by Niela
Goeienaand,

Ek het ‘n Redding Case Lengrh Trimmer om te verkoop. Het opgradeer na ‘n elektriese trimmer en gebruik dus nie meer die Redding nie.

R1,000 en Psogeld vir Koper

Whatsapp asb na nul 83 32 ses 96 twee 8

Re: Redding Case Trimmer te Koop

Posted: Mon Mar 23, 2026 10:04 am
by 264 Win Mag
Ek het 'n PM gestuur

Re: Redding Case Trimmer te Koop

Posted: Mon Mar 23, 2026 11:17 am
by Niela
Voorlopig verkoop aan Conrad

Re: Redding Case Trimmer te Koop (Verkoop)

Posted: Mon Mar 23, 2026 9:24 pm
by Niela
Verkoop dankie