9mmP Star Firestar Plus
Posted: Thu Mar 19, 2026 6:31 pm
Ek het die volgende 9mm beskikbaar op dealerstock by Dave Sheer. Hy kom met n sakkie en twee magasyne. 13 rondte kapasiteit. Ek het nie meer n gebruik vir hom nie. Sal graag wil laat gaan vir R4000 of as iemand in die area dalk n .22LR het van dieselfde waarde.
Kontak: 082 Nege vyf een 4633
Groete
Hanro Geldenhuys



Sent from my CPH2521 using Tapatalk
Kontak: 082 Nege vyf een 4633
Groete
Hanro Geldenhuys



Sent from my CPH2521 using Tapatalk