Page 1 of 1

Sus-tac Whisper M18x1 vir 6.5mm met legionnaire silencer cover *Prys aangepas*

Posted: Wed Mar 18, 2026 10:00 pm
by Conna Howa
Goeie dag

Ek het hierdie Sus-tac Whisper Silencer vir 'n 6.5mm kaliber met 'n Legionnaire silencer cover te koop wat pas op 'n M18x1 skroef draad. Rede vir verkoop is het die fondse nodig vir 'n ander projek. Ek soek R4,500 vir die Silencer met die cover.

Re: Sus-tac Whisper M18x1 vir 6.5mm met legionnaire silencer cover

Posted: Thu May 14, 2026 8:42 pm
by Conna Howa
So voor die naweek stampie

Re: Sus-tac Whisper M18x1 vir 6.5mm met legionnaire silencer cover *Prys aangepas*

Posted: Sat May 16, 2026 7:36 pm
by Conna Howa
Saterdag Stampie, prys aangepas