Page 1 of 1

Bullet Identity

Posted: Tue Mar 17, 2026 2:52 pm
by AbdullahB
I have a few of these bullets.
145/146gr
FMJ with cannelure.
Would anyone be able to identify them.
Thanks in advanceImage

Sent from my 2312DRA50G using Tapatalk


Re: Bullet Identity

Posted: Tue Mar 17, 2026 3:50 pm
by Ds J
Milsurp - 7.62x51 ?

Wat is die deursnee? 7.8mm?

Hou n magneet naby - sommige het n staalkern.

Re: Bullet Identity

Posted: Tue Mar 17, 2026 4:19 pm
by tripodmvr
Agree with Ds J. I have some as well.

Re: Bullet Identity

Posted: Tue Mar 17, 2026 8:10 pm
by Toxxyc
145gr se vir my dis dalk eerder 7.7mm - AK-47 milsurp?

Re: Bullet Identity

Posted: Tue Mar 17, 2026 9:10 pm
by Ds J
Toxxyc wrote: Tue Mar 17, 2026 8:10 pm 145gr se vir my dis dalk eerder 7.7mm - AK-47 milsurp?
Dit, en die ogief van die koeëls lyk te rond vir ou R1-rondtes. Dit is waarom ek die 7.8mm genoem het. Die AK-koeëls se deursnee is 7.9mm.

Re: Bullet Identity

Posted: Wed Mar 18, 2026 7:47 am
by Toxxyc
Ag ek het bedoel 7.9mm, jammer. Dit lyk vir my soos koeels wat bedoel is vir 7.65x39, so hulle behoort te werk in .303 British gewere ook.