308 dies ens
Posted: Tue Mar 17, 2026 1:52 pm
Hi almal,
Die volgende moet gaan
1. Lee 2 die stel. Dalk goed vir parte. - gratis
2. Forster Ultra Seating die - R900
3. RCBS bullet puller - R200
Posgeld vir koper. Kan Pudo. Of optel in Centurion.
Stuur my n pm

Sent from my SM-A256E using Tapatalk