Page 1 of 1
Paar gewere te koop
Posted: Thu Mar 12, 2026 1:26 pm
by Hingsding
Mauser 308 1 copy r.jpg
308 2.jpg
308 Mauser met Nikon scope
VERKOOP
CBC Pompaksie.jpg
CBC Pompaksie M586 R4000
Daar is ook n ou 38 revolver vir R500 met dies vir herlaai.
VERKOOP
Kontak my gerus.
Groete 07een4agt41230
Re: Paar gewere te koop
Posted: Mon Mar 16, 2026 12:57 pm
by partner
Goeie Middag. Die 308 Mauser Geweer. Hoeveel Skote al deur die Loop ?
Re: Paar gewere te koop
Posted: Wed Apr 15, 2026 9:37 am
by Hingsding
Hallo partner.
Om eerlik te wees kan ek nie se nie, dit was n 2de handse geweer wat ek gekoop het. Ek self het nie eers 40 skote met die geweer geskiet nie. Hy skiet gemaklik kleiner as n duim groepe op n 100m met PMP 150gr factory ammo. Ek sit met 2 ander 308 gewere waarmee ek skiet. Die enigste rede waarom ek die ou wil verkoop is oor hy net in die kluis staan en die haelgeweer het ek 2 van presies die selfde gewere, so selfde storie daar.
Groete
Re: Paar gewere te koop
Posted: Sun Apr 19, 2026 4:22 pm
by JacquesSAKO.308
Watse revolver is dit? Kan jy dalk fotos stuur na
084 869 496sewe
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Re: Paar gewere te koop
Posted: Mon Apr 20, 2026 7:58 am
by Hingsding
Hallo Jacques
Ek gaan nou die rewolver afhaal, een van my vriende het hom gekoop.
Die 308 en haelgeweer is steeds beskikbaar...
Groete.
Re: Paar gewere te koop
Posted: Wed May 13, 2026 11:51 am
by Hingsding
Die 308 ook verkoop.
Haelgeweer nog beskikbaar.
Groete