30-06 lading met CX 150gr
Posted: Sun Mar 08, 2026 12:02 pm
Goeie môre manne,
Vriend van my soek na begin lading vir sy 30-06 met CX 150gr en VV550 poeier.
Enige iemand 'n resep?
Hy is 'n baie versigtige man, so sal natuurlik opwerk met lading....
laat weet asb.
groete,
leon.