Page 1 of 1

Swarovski EL Range 10x42 verkyker te koop

Posted: Tue Mar 03, 2026 4:36 pm
by 3kus
Goeie middag,

Ek het n mooi opgepaste Swaro 10x42 RF Bino te koop. Hy is onlangs gediens in Oostenryk so alles werk mooi. Hier is n paar kiekies. Oop vir bikle aanbiedinge. Ek is in Centurion. DM my of whatsapp 0744227777. Prys R33,000.Image
Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk