Page 1 of 1

Onwettige jaggeweer

Posted: Thu Feb 26, 2026 3:47 pm
by tripodmvr

Re: Onwettige jaggeweer

Posted: Thu Feb 26, 2026 4:20 pm
by Capt. Yoda
Ek sal verseker beter slaap vanaand
Sal nogals like om te sien hoe daai patroon in daai “jag geweer” pas

Re: Onwettige jaggeweer

Posted: Thu Feb 26, 2026 5:36 pm
by Dawie
Idiocracy

Re: Onwettige jaggeweer

Posted: Fri Feb 27, 2026 5:53 am
by Jassie
Die is eintlik tragies.

Eerstens die vlak daarvan en dan nog erger, hoe wyd hierdie abolute benarde "geestestoestand" verspreid is.

Re: Onwettige jaggeweer

Posted: Sat Feb 28, 2026 12:43 pm
by OosKaapJagter
Onthou net dit is dieselfde ouens wat dink jy kan daardie rondte in daardie "jaggeweer" skiet wat waarskynlik besluite neem of ek en jy wapens mag besit...

Re: Onwettige jaggeweer

Posted: Thu Mar 19, 2026 12:56 pm
by Vlakvark Soldaat
OosKaapJagter wrote: Sat Feb 28, 2026 12:43 pm Onthou net dit is dieselfde ouens wat dink jy kan daardie rondte in daardie "jaggeweer" skiet wat waarskynlik besluite neem of ek en jy wapens mag besit...
Varksteaks! Dis die waarheid!