Page 1 of 1

Rem700 Langaksie Custom Thumbhole kolf

Posted: Tue Feb 24, 2026 6:33 am
by Pinkes
Môre.

Het n mooi houtkolf vir Rem700 langaksie wat ek wil
verkoop. Sluit trigger guard, magasyn kas en skroewe.

R4500
Pretoria
0828705020

Groete
D

Re: Rem700 Langaksie Custom Thumbhole kolf

Posted: Wed Mar 04, 2026 6:04 am
by Pinkes
TTT