Page 1 of 1

Mauser M98 9.3x62

Posted: Mon Feb 23, 2026 1:29 pm
by Heinb
Tekoop.
Mauser M98 9.3x62
Toe Mauser besluit het om weer die M98 te produseer het hulle n eerste groep gewere gemaak van 98 in totaal. Die geweer is een van daardie. Sien die YouTube video in die link.

https://youtu.be/j-1nIaRxHbw?si=NObsSLTx78rmCJnE

Die geweer het 45 skote deur hom en groepeer onder 20mm op 100 meter. Sien fotos.

Ek verkoop geweer sonder scope.
Die EAW swing off mounts gaan saam met die geweer. Daar is 2 stelle ringe. 25mm en 30mm.

Prys. R290000

076 agt 134329

Re: Mauser M98 9.3x62

Posted: Mon Feb 23, 2026 1:33 pm
by Heinb
Fotos

Re: Mauser M98 9.3x62

Posted: Mon Feb 23, 2026 2:13 pm
by Capt. Yoda
Genade

Re: Mauser M98 9.3x62

Posted: Mon Feb 23, 2026 2:36 pm
by Heinb
Vir die prys of die geweer ?😂

Re: Mauser M98 9.3x62

Posted: Mon Feb 23, 2026 3:58 pm
by Dash431
Die kolf is ongelooflik mooi

Re: Mauser M98 9.3x62

Posted: Mon Feb 23, 2026 6:16 pm
by Capt. Yoda
Heinb wrote: Mon Feb 23, 2026 2:36 pm Vir die prys of die geweer ?😂
Geweer darem😂