Beretta Mobil chokes te koop of om te ruil
Posted: Mon Feb 23, 2026 11:14 am
Hi manne
Ek het 3 Beretta mobil chokes gemerk met "SP" vir steel shot waarvoor ek geen werk het.
Ek het n Beretta 686 silver pigeon en hy benodig die optima chokes.
Daar is n full choke , Modified choke en n skeet choke>
Kontak my op 0720183sewe04 as jy belangstel in die chokes.
Groete
Cobus