Page 1 of 1
240 Apex (240 H&H Rimless)
Posted: Fri Feb 20, 2026 10:58 am
by heywillie
Goeie dag,
Is hier enige iemand wat 'n 240 Apex het of weet van iemand wat so kaliber skiet?
Ek het 'n klomp doppe, sou iemand belangstel.
nul82 vier93 vyf210
Re: 240 Apex (240 H&H Rimless)
Posted: Sat Feb 21, 2026 5:07 am
by Johan van Wyk
Is dit ou Kynoch doppe?
Re: 240 Apex (240 H&H Rimless)
Posted: Sat Feb 21, 2026 5:04 pm
by heywillie
Johan van Wyk wrote: Sat Feb 21, 2026 5:07 am
Is dit ou Kynoch doppe?
Ja Johan dit is.
Re: 240 Apex (240 H&H Rimless)
Posted: Mon Feb 23, 2026 3:10 am
by Johan van Wyk
Dankie.
Ek ken twee manne wat 'n .240 Apex besit maar hulle gaan nie in ou Kynoch doppe belangstel nie. Dis 'n redelike problematiese kaliber om aan die skiet te hou.
Re: 240 Apex (240 H&H Rimless)
Posted: Wed Feb 25, 2026 1:21 pm
by heywillie
Johan van Wyk wrote: Mon Feb 23, 2026 3:10 am
Dankie.
Ek ken twee manne wat 'n .240 Apex besit maar hulle gaan nie in ou Kynoch doppe belangstel nie. Dis 'n redelike problematiese kaliber om aan die skiet te hou.
Ek het 416x Kynoch doppe wat nog nooit gelaai of geskiet is nie.
Hoor maar by die manne of hulle belangstel?