Page 1 of 1

Doppe/doppies

Posted: Thu Feb 19, 2026 11:24 am
by Ferdi Bam
Ek het die volgende doppe/doppies:

100 x 38 Special doppe
236 x 38 S&W doppies
15 x .22 Hornet S&B doppies.

Posgeld vir die persoon wat dit vat.

Groete

Ferdi Bam

Re: Doppe/doppies

Posted: Sun Mar 01, 2026 12:25 pm
by vlakvarkbeer
Ferdie kan ek die .38 doppe deps asb.
DFankie Andre

Re: Doppe/doppies

Posted: Sun Mar 01, 2026 8:28 pm
by Ferdi Bam
Andre,
Dit is reg. My nommer is 082 785 6108 ons kan verder praat op whattsapp
Groete

Re: Doppe/doppies

Posted: Mon Mar 02, 2026 7:16 pm
by Fano
Kan ek die 38 Spls kry asb? Ek WA jou.

Re: Doppe/doppies

Posted: Wed Mar 04, 2026 3:49 pm
by Ferdi Bam
Fano die 38Special doppe is klaar gevat.

Groete