NF SHV 4-14x56 IHR - R13000 (Bloemfontein)
Posted: Wed Feb 18, 2026 5:22 am
Ek het die teleskoop op my 308 opgradeer en die NF gaar nou net stof op. Ligte ringmerkies soos op die foto, verder in "soos nuut gebruikte toestand". R13000 ppus koerier vir die koper.
Whatsapp gerus vir meer fotos.
Danie
Nul83 298 6856
Whatsapp gerus vir meer fotos.
Danie
Nul83 298 6856