Page 1 of 1
Dankie Jaracal (Oom Heinrich)
Posted: Tue Feb 17, 2026 11:21 am
by DWB
Soos ek vandag na Dewald se roudiens kyk, besef ek daar moet Dankie gesê word.
Dankie Oom Heinrich vir wat hierdie forum al vir ieder en elk van ons beteken het.
Dankie vir die vriendskappe en broederskap wat hier ontstaan het.
Re: Dankie Jaracal (Oom Heinrich)
Posted: Tue Feb 17, 2026 11:40 am
by Jakkalsgat
hoor, hoor
Re: Dankie Jaracal (Oom Heinrich)
Posted: Tue Feb 17, 2026 4:41 pm
by partner
Van My Kant af. Ook Bitter Baie Dankies aan Heinrich.
Re: Dankie Jaracal (Oom Heinrich)
Posted: Tue Feb 17, 2026 5:44 pm
by ruaanb
Stem Baie dankie
Re: Dankie Jaracal (Oom Heinrich)
Posted: Wed Feb 18, 2026 10:49 am
by Grenslyn
Hoor hoor! Dit is net so! Baie dankie.
Re: Dankie Jaracal (Oom Heinrich)
Posted: Mon Feb 23, 2026 7:06 am
by win270
Baie waar!! Dankie aan elkeen wat bydra om hierdie groep so suksesvol te hou. Sonder julle positiewe ingesteldheid en volgehoue ondersteuning sou dit nie moontlik wees nie. Groot waardering.
Re: Dankie Jaracal (Oom Heinrich)
Posted: Mon Feb 23, 2026 8:54 am
by snakker
Baie dankie, goeie platform om te leer en ondervindinge te deel
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Re: Dankie Jaracal (Oom Heinrich)
Posted: Fri Feb 27, 2026 8:40 pm
by jaracal
Baie dankie vir die dankie, dit is net 'n uitsonderlike plesier. Die forum word deur julle almal gedryf en kan ons inderdaad sê almal se bydrae maak dit 'n sukses en so behoort die forum aan ons almal. Daar kan tog nie 'n forum wees sonder ander se positiewe bydrae nie. Ons forum gees is wonderlik en almal deel.
Dankie aan almal wat aansluit en stories deel.
Groete
Heinrich
Re: Dankie Jaracal (Oom Heinrich)
Posted: Thu Mar 05, 2026 8:25 am
by Wouter Roets
jaracal wrote: Fri Feb 27, 2026 8:40 pm
Baie dankie vir die dankie, dit is net 'n uitsonderlike plesier. Die forum word deur julle almal gedryf en kan ons inderdaad sê almal se bydrae maak dit 'n sukses en so behoort die forum aan ons almal. Daar kan tog nie 'n forum wees sonder ander se positiewe bydrae nie. Ons forum gees is wonderlik en almal deel.
Dankie aan almal wat aansluit en stories deel.
Groete
Heinrich
Hoor hoor!
Re: Dankie Jaracal (Oom Heinrich)
Posted: Thu Mar 05, 2026 11:32 am
by tau
Ek gaan glad nie dankie sê nie!!!
Ek het hier aangekom met 2 gewere en min kennis en het baie gejag.
Nou is my Whutssapp heeldag vol Jaracal vriende, my kluis vol gewere wat ek eintlik nie nodig gehad het nie, maar die advertensie afdeling het my anders vertel.
Ek jag nou al Buffels saam met van die vreemdelinge wat vriende geraak het en ek moet so pasop wat ek sê want die mense ken my regte naam!!!
Dankie vir Jaracal Oom is werklik 'n wonderlike deel van ons lewe.
Re: Dankie Jaracal (Oom Heinrich)
Posted: Thu Mar 05, 2026 12:16 pm
by Frederik
Ja nee dankie dit is 'n vooreg om deel te wees van die forum.