Page 1 of 1

J.P Sauer & Sohn 30-06 Spr. te koop

Posted: Mon Feb 16, 2026 3:37 pm
by johnson
Dagse. Ek het die volgende geweer te koop.
J.P Sauer & Sohn 30-06 Spr. Model 90 Full Stock. Teleskoop is n Swarovski Habicht 6 x 42.
Die geweer en teleskoop is in uitstekende kondisie.
In gesluit is 165 rondtes RWS 180g H-Mantel.
Ek woon in Middelburg MP.
Prys is R50000.
John van Zyl nul82 sewe84 ses896
3006-1.jpeg
3006-2.jpeg
3006-3.jpeg

Re: J.P Sauer & Sohn 30-06 Spr. te koop

Posted: Mon Feb 16, 2026 3:57 pm
by johnson
Nog fotos
3006-4.jpeg
3006-5.jpeg

Re: J.P Sauer & Sohn 30-06 Spr. te koop

Posted: Wed Mar 18, 2026 9:51 am
by johnson
Is daar enige iemand wat belang stel en n offer wil maak ?