Steyr Mannlicher .270 Win te koop
Posted: Mon Feb 16, 2026 3:22 pm
Dagse. Ek het die volgende geweer te koop.
Steyr Mannlicher .270 Win Classic. Die teleskoop is n Leeupold LPS 3.5-14 x 50.
Die geweer en teleskoop is in uitstekende kondisie.
In gesluit is ook 180 rondtes. Norma doppe gelaai met Nosler Partition 130g punte en S365 kruit.
Ook in gesluit is n stel RCBS dies.
Ek het nooit getel hoeveel skote geskiet is nie maar ek skat omtrent so 100.
Ek woon in Middelburg MP.
Prys is R50000
John van Zyl nul82 sewe84 ses896