Page 1 of 1
kolf laat bed
Posted: Mon Feb 16, 2026 12:48 pm
by RUPERT
Hi Manne
Hoop dit gaan goed met almal.
Ek is in die Oos rand en wil n nuwe kolf laat bed. Wie kan ek gebruik asb.
Groete
Rupert
Re: kolf laat bed
Posted: Mon Feb 16, 2026 1:00 pm
by Pvdw
Rupert ek verpes dit as mense 'n eier lĂȘ op my posts en nie my vraag antwoord nie maar lyk my ek gaan dit nou ook hier doen.
Oorweeg dit om dit self te doen. Nie noodwendig om geld te spaar nie maar dis regtig lekker om te doen en heel eenfoudig as jy paar YT videos gekyk het. Dis vir my deel van my hele geweer/skiet paket nes herlaai ook.
Andersins kan ek nie jou vraag antwoord nie.
Re: kolf laat bed
Posted: Mon Feb 16, 2026 1:11 pm
by RUPERT
Pvdw. Dankie mater ek sal jou raad volg en as ek nie 100% reg voel om dit self te doen nie sal ek maar eerder na die manne gaan wat dit wel reg
doen.
Dankie
Re: kolf laat bed
Posted: Mon Feb 16, 2026 3:03 pm
by RUPERT
As daar manne is wat julle al gebruik het en sal aanbeveel sal ek dit wardeer.
Ek het die manne by Morkel & crouse (Safari & Outdoor) geskakel. Dit is glo n diens wat hulle lewer maar
ek ken nie hulle werk nie. As iemand hulle diens al gebruik het sal terugvoering gaaf wees.
Dankie
Re: kolf laat bed
Posted: Mon Feb 16, 2026 3:04 pm
by RUPERT
As daar manne is wat julle al gebruik het en sal aanbeveel sal ek dit wardeer.
Ek het die manne by Morkel & crouse (Safari & Outdoor) geskakel. Dit is glo n diens wat hulle lewer maar
ek ken nie hulle werk nie. As iemand hulle diens al gebruik het sal terugvoering gaaf wees.
Dankie
Re: kolf laat bed
Posted: Tue Feb 17, 2026 8:23 am
by Gerhardu
Hier is n Oom naby my in Bokksburg wat goed is.
Herman
082 362 9818