GRS Bifrost Rem 700 SA
Posted: Mon Feb 16, 2026 10:52 am
Ek het n GRS Bifrost Rem 700 Kort aksie te koop. Dit is die bruin kleur. Sal graag wil R8000 vir die outjie kry. Ek is in Durbanville en heg foto aan.
Kan my kontak op Nul 82 95146 Dubbel Drie.
Groete
Hanro
Kan my kontak op Nul 82 95146 Dubbel Drie.
Groete
Hanro