Page 1 of 1
Barrel fluting
Posted: Fri Feb 13, 2026 9:50 am
by shanenel
More manne
Ek het n 6 creedmoor met n swaar 26 duim loop.
Hoeveel gewig kan ek verwag om te verwyder met fluting.Is daar enige newe effekte tov fluting.
Re: Barrel fluting
Posted: Fri Feb 13, 2026 10:28 am
by Capt. Yoda
Hoe dikker die loop en hoe dieper jy die flutes kan laat sny hoe meer sal jy obviously verloor
As ek dink wat die ouens op hul Fklas gewere verloor deur diep flutes te sny sou ek reken jy kyk seker na so 200gram op daai loop
Wat se Geno hy like van n flute soos n vet kind van n draai roomys?
Re: Barrel fluting
Posted: Fri Feb 13, 2026 10:45 am
by Geno
Ek het nognie geweeg wat my lope voor en na fluting weeg nie.
Profielwerk maak wel 'n groter verskil as flutes.
Re: Barrel fluting
Posted: Fri Feb 13, 2026 12:38 pm
by shanenel
Dankie vir info.Wie sal julle aabeveel om profiel op loop te sny.Sal dit bo fluting verkies indien dit meer gewig gaan weg vat