Page 1 of 1

GESOEK: 222 Rem sizer dies

Posted: Wed Feb 11, 2026 5:20 pm
by kettieklip
Ek's op soek na 'n body sizer die, met nek bushing, asook 'n bushing nek sizer.
Vir 222 Rem.
Tipies Redding se Type-S.

Laat hoor asb.
083 6756072
Hennie. Stellenbosch