Page 1 of 1

Invoer vanaf America

Posted: Wed Feb 11, 2026 4:53 pm
by toxicsox
Dalk kan iemand my dalk hier help. Ek is opsoek na ‘n Pro Mag kolf vir my .22 (Mossberg 702 Plinkster) maar geen van die plekke stuur na SA toe nie.
Weet iemand dalk wie die agent is vir Pro Mag of hoe ek so kolf kan bestel?

https://promagindustries.com/mossberg-7 ... k-polymer/

Groete

Re: Invoer vanaf America

Posted: Wed Feb 11, 2026 5:02 pm
by tripodmvr
Google "promag rifle stocks in south africa" en heelwat RSA firmas word vertoon.

Re: Invoer vanaf America

Posted: Thu Feb 12, 2026 9:06 am
by toxicsox
Ongelukkig is die eertse drie plekke wat Pro-Mag lys in SA 'n mis.
Al die boodskappe lyk omternt dieselfde.
"Good day.
Unfortunately we will not be able to help. We are not the importers and it is not part of our product list.
Vriendelike Groete / Kind regards,.."

Re: Invoer vanaf America

Posted: Thu Feb 12, 2026 10:44 am
by heywillie
Middag,

Kan niks belowe nie, maar kan dalk help.

nul82 vier93 vyf210