Page 1 of 1

6 mm loop

Posted: Sat Feb 07, 2026 7:00 am
by Wilanie762
6 mm loop te koop 1-8 twist .120 rondtes deur die loop,stainless steel
kontak willie nul.sewe 2402sewe,ses39

Re: 6 mm loop

Posted: Sat Feb 07, 2026 2:27 pm
by snakker
Wilanie762 wrote:6 mm loop te koop 1-8 twist .120 rondtes deur die loop,stainless steel
kontak willie nul.sewe 2402sewe,ses39
Sit asb 'n prys by? Forum reƫls vereis dit vir advertensies, as ek dit nie mis het nie

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk


Re: 6 mm loop

Posted: Sun Feb 08, 2026 6:40 am
by Ds J
En noem asb die spesifieke kalibe, loopprofiel ens?
Daar is 'n baie groot verskil tussen 'n 6mm Musgrave en 'n 6mmBR ;)

Re: 6 mm loop

Posted: Sun Feb 08, 2026 8:45 pm
by Wilanie762
jammer manne.
243 ackley improved loop.1-8 twist.Eagle loop .meet 21 mm by crown.120 skote deur loop.stainless steel R5000.28 duim .loop afgehaal van remington 700 aksie.toetse welkom

Re: 6 mm loop

Posted: Mon Feb 09, 2026 11:46 am
by 264 Win Mag
Waar is gelee? En hoekom verkoop jy die loop?

Re: 6 mm loop

Posted: Mon Feb 09, 2026 2:09 pm
by Wilanie762
verkoop.sold