Page 1 of 1

Remington kort aksie kolf.

Posted: Tue Feb 03, 2026 6:33 pm
by Rudi Fischer
Dagse Julle
Ek verkoop my Remington kort aksie kolf.
Kolf is solied aan die voorkant met geen flex nie.
Kom van my 243 win af.

Kom met magesyn kas, follower en spring.

R3000

Rudi

0829784707

Image
Image

Re: Remington kort aksie kolf.

Posted: Fri Feb 06, 2026 1:51 pm
by Rudi Fischer
Prys aan gepas

Re: Remington kort aksie kolf.

Posted: Sun Mar 01, 2026 11:11 am
by Rudi Fischer
Prys aangepas
R2000