TE KOOP 2X RUDOLPH TELESKOPE
Posted: Wed Jan 21, 2026 1:08 pm
Dagse
Twee teleskope te koop, het saam met gewere gekom en word nie benodig nie.
1x RUDOLPH V1 2.5-15X50MM T3 IR (RED DOT) 30mm tube - R4250-00
1X RUDOLPH H1 4-12X50MM T3 25mm tube - R2250-00
Of albei vir R6000-00
Soos nuut, in hulle bokse met sonklappe en skerms en "scope covers"
Afhaal in Centurion of Postnet vir die koper
Douw
Sel 08 drie 259 veertien 28