Bottom Metal en magesyn (Snowy Mountain 3.00")
Posted: Wed Jan 21, 2026 7:43 am
Goeie More
Ek sit die Bottom Metal in die mark.
Hy is splinternuut nog geseƫl in oorspronklike verpakking.
Hierdie is lekker vir iets soos 6.5 PRC of Saum wat n Kort Aksie wil optimaliseer.
Met die bottom metal en magesyn kan jy jou max TPL laai tot 3.00"
Dit is die Magnum weergawe vir n Kort aksie.
Ek gaan nie meer met die projek aangaan waarvoor dit bedoel is nie.
Ek heg ook die prys aan wat ek betaal het.
Sal hom graag wil verkoop vir R7500