.303 Goeters
Posted: Tue Jan 20, 2026 5:59 pm
Dagse menere.
Hier lĂȘ n klomp doppe, pakkie punte en dies as iemand n drie-niks-drie het. Gratis en verniet.
Dankie.
Met n vleisie...