Page 1 of 1

Verkoop - Sako Trg 338 Lapua

Posted: Tue Jan 20, 2026 2:53 pm
by Jan Dissel
Namens 'n vriend is die volgende items te koop. Kan hom direk kontak. Sien nommer onder.

Sako Trg 338 Lapua
31" 10 Twist Walther loop
Picatinny rail
Warrior silencer brake
Bag rider
Extended forend & steel weights
Aluminium weights
Spacer for chinrest
100 Lapua shells ones fired
Expander mandral tips 336,337
Full lenght gauge
Redding compatition dies
400 x 300gr Atips
236 x 285 gr Eldm
Rifle bag
RW Basson bipod
Ammo case

Scope not included.
R50 000

Johan van Dyk
082 413 2425

WhatsApp Image 2026-01-19 at 09.10.40.jpeg

Re: Te Koop - Sako Trg 338 Lapua

Posted: Tue Jan 20, 2026 4:20 pm
by snakker
Is die kolf geceracoat? Vertoon bronze?

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk


Re: Te Koop - Sako Trg 338 Lapua

Posted: Tue Jan 20, 2026 8:14 pm
by Capt. Yoda
Ja ek sukkel ook om die kolf/foto mooi te sien, is dit die oorspronklike TRG kolf ?

Re: Te Koop - Sako Trg 338 Lapua

Posted: Wed Jan 21, 2026 8:59 am
by Jan Dissel
snakker wrote: Tue Jan 20, 2026 4:20 pm Is die kolf geceracoat? Vertoon bronze?

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
"Dagse. Nee nie geceracoat nie. Hy is gespuit met motor verf. Hel wel n anti scratch clearcoat op wat n baie goeie produk is."

Re: Te Koop - Sako Trg 338 Lapua

Posted: Wed Jan 21, 2026 12:50 pm
by snakker
Jan Dissel wrote:
snakker wrote: Tue Jan 20, 2026 4:20 pm Is die kolf geceracoat? Vertoon bronze?

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
"Dagse. Nee nie geceracoat nie. Hy is gespuit met motor verf. Hel wel n anti scratch clearcoat op wat n baie goeie produk is."
Dankie. Wat is die oorspronklike kleur van kolf onder die verf asb?

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk