Page 1 of 1

Paar items te koop

Posted: Wed Jan 14, 2026 9:35 am
by heywillie
More,

Het die volgende items te koop:

Leupold RX 2800 TBR/w rangefinder - R7 000
Leupold QR basisse vir Sako - R 900
Leupold Backcountry 1" Med ringe vir Tikka T3/T3x - R1 400
Leupold 1piece base vir Rem 700 LA - R550

Al die pryse is onderhandelbaar.

Centurion, Pretoria. Posgeld vir koper se rekening.

Bel of Whatsapp vir meer fotos of inligting - nul82 vier93 vyf210

Fotos.pdf

Re: Paar items te koop

Posted: Thu Jan 15, 2026 11:48 am
by heywillie
Leupold VX5HD is verkoop

Re: Paar items te koop

Posted: Fri Jan 23, 2026 7:50 am
by heywillie
Vrydag stampie

Re: Paar items te koop

Posted: Tue Feb 03, 2026 8:32 am
by heywillie
Stampie

Re: Paar items te koop

Posted: Tue Feb 03, 2026 12:09 pm
by heywillie
Trueworx Picatinny rail is verkoop

Re: Paar items te koop

Posted: Fri Feb 06, 2026 1:28 pm
by heywillie
Warne ringe verkoop

Re: Paar items te koop

Posted: Wed Feb 18, 2026 7:14 pm
by heywillie
Stampie

Pryse is onderhandelbaar

Re: Paar items te koop

Posted: Thu Mar 05, 2026 7:52 am
by heywillie
Leupold RX 1600i TBR/w rangefinder is verkoop