Page 1 of 1

Doppe, koeels en dies te koop - Aangepas

Posted: Sun Jan 11, 2026 8:02 pm
by Jurie Vermaak
Goeienaand,

Ek het die volgende komponente te koop:

Dies:

243 Redding Type S Bushing style neck die set - R2000
243 Lee die set - R400
7mm-08 Redding Type S-Match Bushing neck die set (met 308 bushing) - R2000
7mm-08 Redding Deluxe die set - R850

Koeels:

Alles 7mm
66 van 140gr Berger VLD Hunting - R450
69 van 139gr Hornady Interlock - R500
106 van 160gr koeels (Onbekend) - R300

Doppe:

100 van Norma 7mm-08 doppe (3 x herlaai) - R700
50 van Norma 7mm-08 doppe (5 x herlaai) - R300
50 van Nosler 7mm-08 doppe (8 x herlaai) - R200
92 van Lapua 6SLR doppe (7 x herlaai) - R500
44 van Winchester 6SLR doppe (6 x herlaai) - R250

Posgeld vir koper. Ek is in Pretoria. Kontak nul832932172 verkieslik op whatsapp. Ek kan fotos stuur op versoek. Pryse is ietwat onderhandelbaar.

Re: Doppe, koeels en dies te koop - Aangepas

Posted: Sun Feb 22, 2026 5:56 pm
by Jurie Vermaak
Pryse aangepas

Re: Doppe, koeels en dies te koop - Aangepas

Posted: Sun Feb 22, 2026 7:52 pm
by Mellies
Jurie,

Ek sal die partitions, accubonds en hornady sp's vat asb.

WA oppad.

Dankie.

Met n vleisie...