Page 1 of 1

Kas Skoonmaak

Posted: Sun Jan 11, 2026 9:53 am
by Ockert1992
Goeie dag almal,

Ek het bietjie skoongemaak en het die volgende wat ek wil verkoop:

Leupold RX850 - R1500.00 - Gebruik maar in goeie werkende toestand. Range wild gemaklik tot 300m. Bosse/klippe tot 500/600m.
Redding Powder Trickler - Soos nuut - VERKOOP
Veldskiet Geweerbelt - R300.00
Leer Leatherman Sakkie vir Surge/300 - Uitstekende kwaliteit. Vir groter Leathermans. Hy was bietjie te groot vir my Wave. - R300.00

Posgeld vir die koper.

Groete
Ockert
nul60 vyf05 7783

Re: Kas Skoonmaak

Posted: Sun Jan 11, 2026 9:54 am
by Ockert1992
Nog n foto

Re: Kas Skoonmaak

Posted: Sun Jan 25, 2026 6:43 am
by Ockert1992
Stampie

Re: Kas Skoonmaak

Posted: Thu Feb 05, 2026 10:57 am
by Ockert1992
Nog beskikbaar.

Re: Kas Skoonmaak

Posted: Fri Feb 20, 2026 8:38 am
by Ockert1992
Trickler verkoop. Res nog beskikbaar.

Re: Kas Skoonmaak

Posted: Mon Mar 23, 2026 10:24 am
by Ockert1992
Stampie