Page 1 of 1

Sightron SIII 8-32x56 0.25MOA

Posted: Sat Jan 10, 2026 9:58 am
by Induna
Sightron SIII 8-32x56 0.25MOA te koop

Teleskoop is in n baie goeie kondisie. Ek het die geweer verkoop waarop die teleskoop gemonteer was. Ek is besig om af te skaal.

- Ringe Ingesluit
- Oorspronklike verpakking

R13000 (excl courier)

DM my gerus of whatsapp my op 08drie 88een 70twee5.
Jacques

Re: Sightron SIII 8-32x56 0.25MOA

Posted: Mon Jan 12, 2026 4:53 pm
by Induna
Stootjie