Page 1 of 1

.22 Brno geweer en herlaai goed te koop.

Posted: Fri Jan 09, 2026 12:24 pm
by Jaco Bezuidenhout
Middag almal,ek maak kas skoon en plek in my kluis.
.22 Brno geweer, 1956 met ammo en 4x32 tasco teleskoop.
In baie goeie toestand. R10 000. Geen berg permit nie.

RCBS kruitgooier soos nuut,het ong nie meer sy houer nie R900
RCBS dop snyer met al sy pilots en jaws. In oorspronklike boks
R1000
RCBS lube pad met lube. Min gebruik
R300
LEE 270 Pacesetter dies,soos nuut R500
LEE 22 250 Ackkey Improved Pacesetter dies R500

Posgeld vd koper
Jaco 0717553693

Re: .22 Brno geweer en herlaai goed te koop.

Posted: Fri Jan 09, 2026 12:55 pm
by Fanta300
108158be-047e-4215-b379-8e835c936b4b.jpeg
25fd4edc-28bb-41e0-9f78-ce1a4c3994ff.jpeg
27cb33d1-4fba-4145-aaba-f7a77f655118.jpeg

Re: .22 Brno geweer en herlaai goed te koop.

Posted: Fri Jan 09, 2026 1:01 pm
by Fanta300
88191677-2f90-499e-a492-066ffdd73fb6.jpeg
2dad85f5-c17e-4451-ae71-980c8757a3e1.jpeg

Re: .22 Brno geweer en herlaai goed te koop.

Posted: Fri Jan 09, 2026 1:04 pm
by Fanta300
c4ad3bac-4300-43e6-93ec-736cdc9a3e90.jpeg
1f83bfa2-5371-40f0-83bd-4ecc0553c1c3.jpeg
642ef6ea-64ee-4f3a-b319-66a5ed2ef700.jpeg

Re: .22 Brno geweer en herlaai goed te koop.

Posted: Fri Jan 09, 2026 1:05 pm
by Fanta300
d74da775-4087-4de3-926f-10e95bc22684.jpeg
3930fcb8-9632-45a9-ac12-200bff6583ac.jpeg
67099f1f-06ac-4f69-a3ef-2be7d20539bf.jpeg

Re: .22 Brno geweer en herlaai goed te koop.

Posted: Sat Jan 10, 2026 9:46 am
by Jaco Bezuidenhout
More manne, die Case trimmer en Lube pad/kit is verkoop.
Groete

Re: .22 Brno geweer en herlaai goed te koop.

Posted: Mon Jan 12, 2026 7:15 am
by Jaco Bezuidenhout
Stampie

Re: .22 Brno geweer en herlaai goed te koop.

Posted: Sat Jan 17, 2026 12:35 pm
by Jaco Bezuidenhout
RCBS kruit gooier is verkoop.

Re: .22 Brno geweer en herlaai goed te koop.

Posted: Thu Feb 05, 2026 12:56 pm
by Jaco Bezuidenhout
Stampie,maak aanbod op die Lee dies asb

Re: .22 Brno geweer en herlaai goed te koop.

Posted: Thu Feb 05, 2026 5:24 pm
by Armand Steenkamp
Is die 22-250 AI dies nog beskikbaar? Ek sal hulle neem

Re: .22 Brno geweer en herlaai goed te koop.

Posted: Thu Feb 05, 2026 8:27 pm
by Jaco Bezuidenhout
Hello Armand, ja hul nog beskikbaar. Stuur my wa dan reel ons.
Groete

Re: .22 Brno geweer en herlaai goed te koop.

Posted: Fri Feb 06, 2026 6:37 pm
by Jaco Bezuidenhout
Middag manne die 22 250 AI Lee Dies is verkoop,dankie Armand.