Page 1 of 1

Oryx chassis vir Tikka T3 / T3X met magesyn (SA) R7000

Posted: Tue Jan 06, 2026 10:10 pm
by JPS
Soos per opskrif,

Ek het ‘n Oryx Chassis in goeie kondiesie te koop. Posgeld vir koper.
Jhb / Pta omgewing
Olive drab kleur
Magesyn vir 308 /260 / creed / 243 etc

Ek sukkel bietjie met fors byait vanaf foon. Ek sal bysit indien iemand intussen foros soek laat weet nommer dan stuur ek oer watsapp.
Tel 084 802 5164
Groete