Page 1 of 1

Doppe en Punte Kas Skoonmaak

Posted: Tue Jan 06, 2026 8:45 pm
by simonsmal
Punte en Doppe te koop

Punte:
Peregrine :
210 x 124gr VLR4 6.5 cal - R1700
55 x 167gr VLR4 30 cal - R400
180 x 180gr VLR4 30 cal - R1800

Sierra
60 x 180gr Gameking 30 cal - R600
100 x 220gr Gameking 8mm ( 323 ) - R1000

Doppe :
38 x Winchester 300wm (once fired ) - R400
100 x PMP 223 Rem ( nuut ) - R400

Gelee in Centurion - koerier vir koper


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Doppe en Punte Kas Skoonmaak

Posted: Wed Jan 07, 2026 4:46 pm
by Nico de Jager
Middag, ek stel belang in die 180gr Gamekings.
My nommer is 084 613 7547.
Groete

Re: Doppe en Punte Kas Skoonmaak

Posted: Thu Jan 08, 2026 8:59 am
by simonsmal
223 Doppe en 30 cal Gamekings verkoop


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Doppe en Punte Kas Skoonmaak

Posted: Fri Jan 09, 2026 8:33 am
by Henna308
More Simon

Ek dink ek sal daai 167gr Peregrines by jou vat.

Jy kan jou details vir my stuur na 066 211 9959. Ek sal 'n Pudo reel om dit te pos.

Groete