Page 1 of 1
Leopold VX-Freedom 1.5-4 x 20 Duplex Teleskoop -Te koop
Posted: Tue Jan 06, 2026 10:51 am
by gbvl
Die teleskoop is nog nuut en nooit monteer. Het aanvanklik gekoop om op 'n 357Magnum lever action te gebruik en besluit om by oop visiere te bly.
R2500 Pudo ingesluit


Sent from my SM-S721B using Tapatalk
Re: Leopold VX-Freedom 1.5-4 x 20 Duplex Teleskoop -Te koop
Posted: Tue Jan 06, 2026 11:04 am
by gbvl
Voorlopig verkoop, dankie
Sent from my SM-S721B using Tapatalk
Re: Leopold VX-Freedom 1.5-4 x 20 Duplex Teleskoop -Te koop
Posted: Tue Jan 06, 2026 11:29 am
by 264 Win Mag
As die koop nie realiseer nie laat weet my asb. Ek staan tweede in die ry
Re: Leopold VX-Freedom 1.5-4 x 20 Duplex Teleskoop -Te koop
Posted: Tue Jan 06, 2026 1:03 pm
by gbvl
264 Win Mag wrote:As die koop nie realiseer nie laat weet my asb. Ek staan tweede in die ry
Die koper het betaal en scope gevat. Baie dankie vir die belangstelling.
Sent from my SM-S721B using Tapatalk