Nightforce SHV 4-14×56 - prys aangepas
Posted: Fri Jan 02, 2026 9:51 am
Goeie more,
Bogenoemde teleskoop te koop. Is nog soos in nuwe toestand. Dit het die MOAR kruisdraad met die afmik merkies.
Prys: R12 000
Rede vir verkoop: Ek kyk na n teleskoop met groter vergroting en FFP
Posgeld vir koper
Ek is in Pretoria
Stuur my asb n whatsapp na nul832932172
Kontak my vir nog fotos en video
Dankie
Jurie