Page 1 of 1

Oom Herman Engelbrecht se roete

Posted: Fri Dec 26, 2025 5:19 pm
by Lapua
Middag almal,

More (27/12/25) ry ons die roete wat na my skoonpa vernoem is op die Toyota ATV Club se gronde te Rustewinter. Oom Herman is oorlede op 19 Desember 2025 en ons hoop om al die 4x4 manne te sien wat hom geken het.

Groete,