Page 1 of 1
Mauser 10,75x68
Posted: Wed Dec 24, 2025 1:28 pm
by FJK
I’ve got a Mauser 10,75 x 68 for sale. It is a A type Mauser.
R45k Rifle is in good condition
Francois 0834622552
Re: Mauser 10,75x68
Posted: Sun Dec 28, 2025 3:57 pm
by Ds J
Ter wille van interessantheid: sou 'n mens die kamer kan oopsny tot 10.7 x 73 aka 404 Jeffery?
Re: Mauser 10,75x68
Posted: Thu Jan 01, 2026 1:00 pm
by tripodmvr
Druk pieke vir die 10,75 en die 404 Jeff verskil slegs met 4000 psi. Indien daardie perke behou word en die loop genoeg vleis het sal dit moontlik wees om so ombouing te doen. Ek persoonlik sou dit nie aanbeveel nie, synde die 10,75 met hedendaagse koeëls baie meer effektief sal wees as tevore. Ek dink die' gewere is meer van 'n versamelaars item.
Re: Mauser 10,75x68
Posted: Tue Jan 06, 2026 10:49 pm
by Fafa
Fotos?