Page 1 of 1

2025 Geseende Kersdag

Posted: Wed Dec 24, 2025 12:34 pm
by tripodmvr
Mag julle 'n aangename dag beleef saam met familie en vriende!!!!!!

Re: 2025 Geseende Kersdag

Posted: Wed Dec 24, 2025 1:15 pm
by Ds J
Baie dankie Oom Driepoot!

Geseënde Christusfees aan almal!

Re: 2025 Geseende Kersdag

Posted: Wed Dec 24, 2025 2:02 pm
by jdpretorius
Danku oom Driepoot, en n wonderlike geseende Christusfees aan ieder en elk

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

Re: 2025 Geseende Kersdag

Posted: Wed Dec 24, 2025 2:15 pm
by Lategan1
Baie dankie en so ook aan elkeen!

Beste.